22 Magnum magasyn GRATIS
Posted: Tue Oct 21, 2014 5:53 pm
Dagse
Ekt n 22 Magnum magasyn met so 30 CCI koeltjies wat ek wil van kant maak
Ek weet nie watse maak roertjie sn is dit nie
Ek woon in Krugersdorp en werk naby Harties die eerste man wat dit by my kan op tel by my huis of by die werk vat dit vir hom
Klaar gevat dankie manne
Groete
Toelie