Page 1 of 1

My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Thu Mar 24, 2011 3:59 pm
by Nico Harris
Ek n vriend van my en sy pa het die bosvrk hide aanmekaar geslaan! ons sit nog heeltyd op die grond en in die volmaan pla dit! die hide is 1.2m hoog en groot genoeg om twee ouens op kamp stoele te vat! ons het plastiek in die dak gesit om te keer dat water deerkom as dit reen. die res van die hide is oorgetrek met 95% shadecloth en die vloer is van bloekom planke gemaak. 8) die hide is lug genoeg om deur twee mense opgetel en rond geskuif te word en pas ook presies agter op n Hilux ;D ;D ;D
hier is n paar fotos van toe ons gebou het en toe hy klaar is!

Image

Image

Image

groete

Nico

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Thu Mar 24, 2011 4:07 pm
by 300Winmag
Baie nice - wanneer kan ons kom kyk hoe hy werk? Julle moet dalk
'n raam of iets om die voete ook sit dan een voet nie dieper as die ander
insak nie, anders gaan jy skeef sit.

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Thu Mar 24, 2011 4:16 pm
by Nico Harris
ons het hout blokke en ysters waarmee ons hom level!  ;)

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Thu Mar 24, 2011 4:22 pm
by Gerhard
Nou hoe moet ek dan met die boog uit die hide skiet???

Dink hy gaan lekke werk vir die geweer.

Hoe ver sit julle gewoonlik van die voer plek af?

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Thu Mar 24, 2011 6:20 pm
by Nico Harris
Gerhard! ons sit so 30m op die plek. het met die reostaat lig probeer maar die varke is flippen wild! gebruik nou net nagsig op die plek!
daar is twee troppe wat inkom op die plek!

die trop kom so 8uur in-
Image

en die trop kom net na 12uur in-
Image

Die sog met die een oog het ek laas jaar in n kloof so 5km van die vooerplek af gevoer-toe was sy op haar eie!

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Thu Mar 24, 2011 8:28 pm
by DWB
Baie Baie nice......

Nou kort daai varke net bietjie lood

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Fri Mar 25, 2011 4:57 am
by Gerhard
Nice fotos man...

Ek dink ek moet maar paar dae verlof vat in Junie, Julie die jakkals stoel laai en kom kuier.  ;)

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Fri Mar 25, 2011 6:59 am
by Nico Harris
klink vir my goed gerhard! die jakkalse is nou vollop hier! dalk werk ons nog n varkie ook in! gan net moeilik wees met die boog :-\

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Fri Mar 25, 2011 7:04 am
by Gerhard
As jy voer plek het binne 20 yards van n groot boom soos bloekom bring ek my tree stand saam...

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Fri Mar 25, 2011 7:36 am
by Stefan764
Gerhard los die boog, stoot hem met die Jeff man!!  ;D

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Fri Mar 25, 2011 7:45 am
by 300Winmag
Stefan764 wrote: Gerhard los die boog, stoot hem met die Jeff man!!  ;D
;D ;D

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Fri Mar 25, 2011 7:51 am
by Gerhard
Stefan764 wrote: Gerhard los die boog, stoot hem met die Jeff man!!  ;D
Die Jeff het ander baas gekry...  ;)

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Fri Mar 25, 2011 8:09 am
by Stefan764
Ai dis jammer... Dai was nogals n mooi roer van jou... Sal self nie omgee vir so 500 nie...

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Fri Mar 25, 2011 8:16 am
by Gerhard
Stefan764 wrote: Ai dis jammer... Dai was nogals n mooi roer van jou... Sal self nie omgee vir so 500 nie...
Ek het nie meer werk gehaad vir hom nie.

Ek PH nie meer nie en ek guide nie meer in die Groot 5 nie.

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Sun Mar 27, 2011 4:21 pm
by Nico Harris
Het vrydagaand die eerste keer in die hide gaan sit! het so 7:15 hierdie outjie geklop! hy het van niks eers geweet toe hy aan die voer staan en snuffel nie! die nightvision werk soos n bom!!! ;D

Image

Image
sy kop het mooi geblom....

groete

Nico

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Sun Mar 27, 2011 5:29 pm
by JPS
Nico,

Wat se nagsig gebruik jy?

JP

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Sun Mar 27, 2011 8:45 pm
by Nico Harris
JP dit is n yukon mvrs- dit is my neef sin wat ek leen tot n $$$ het vir myne! het nou net 7:20 my broer gevat toe skiet hy die sog! ek jag die bait nou vir drie weke en dit is die derde vark en dan die jakkals 8)

hierdie is die een wat my broer vanaand geskiet het-
Image

die een het ek die 11de Maart geskiet-
Image

en my vriend het die 20ste ook een geskiet maar ons het nie n foto geneem nie!

groete

nico

Re: My Nuwe Bosvark Hide!

Posted: Sun Mar 27, 2011 9:08 pm
by Gerhard
Jy het daai jakkals raak geskiet hoor...  ;D