Page 1 of 1

SST 150g vir 270 Help asb

Posted: Tue Oct 21, 2014 12:46 pm
by Louis Oli5
Goeie dag manne. Ek is nou al 6 maande opsoek na Hornady SST 150g vir my 270.
Kan iemand help ,of waar is. Hier in w/c is nie,en ek is moeg omte hoor ,miskien eind van die maand.

Dankie Louis.

Re: SST 150g vir 270 Help asb

Posted: Tue Oct 21, 2014 12:51 pm
by alecjohnson
Ek soek nou ook al lank vir daai koeƫls vir n familie vriend kry niks, van kaap tot george gesoek.

Re: SST 150g vir 270 Help asb

Posted: Tue Oct 21, 2014 1:08 pm
by Louis Oli5
Dag Alec ,al wat ek naaste kon kry is die interbonds ,by parow arms in die kaap ,hulle het nog.Ook 150g ,hoop dit help jou.

groete Louis

Re: SST 150g vir 270 Help asb

Posted: Tue Oct 21, 2014 1:15 pm
by alecjohnson
Hy het hulle probeer maar sy 270 hou nie van hulle nie, met ql het ons min of meer reggekom maar soek steeds die SST 150, daar is egter n magsom 130gr SST maar is ook nie tevrede met hulle nie haha.

Re: SST 150g vir 270 Help asb

Posted: Tue Oct 21, 2014 9:06 pm
by Reloader270
Ek mag dalk 2 of so pakkies 150gr SST he, maar die groot probleem is die posdiens. Ek gebruik slegs die Interbonds. As jy voorstel het vir alternatief en 'n aanbodprys, PM my.

Re: SST 150g vir 270 Help asb

Posted: Tue Oct 21, 2014 9:42 pm
by tripodmvr
Ek kan selfs amper 300 Speer 150 aanbied.

Re: SST 150g vir 270 Help asb

Posted: Wed Oct 22, 2014 7:50 am
by ruaanb
Probeer Amarex couriers r 99 jy drop pakkie by enige pick n pay in spesiale Dropbox hulle collect elke dag tussen 4 en 5 en binne 48 uur word dit by fisiese adres afgelewer. Het die opsie nou al n paar keer gebruik die laaste paar maande.