Page 1 of 1

Sierra 6mm 80 gr koeël

Posted: Mon Oct 20, 2014 10:25 am
by HJA
Goeie môre,

Ek kyk na die bo genoemde koeël om in my 243 te skiet aangesien ons so sukkelom
vooraad te kry. Enige raad of terugvoering op hulle.
Sierra 80 gr Blitz SBT.

Dankie
Henk