Page 1 of 1
nuwe aansluitings
Posted: Sat Oct 18, 2014 10:52 pm
by flam
Hi almal! Ek is flam! Is nuut op die forum! Ek is "geboelie" deur n vriend om aan te sluit! So hier is ek!
Re: nuwe aansluitings
Posted: Sat Oct 18, 2014 11:09 pm
by Heinz Petersen
Flam , welkom hier en wanneer jy beter voel na die vriend jou klaar geboelie het dan vertel jy vir ons
van waar jy is en sommer met watter gewere jy skiet.
Jy sal nie hier geboelie word nie. Die manne en vroue hier is beter vriende.
Re: nuwe aansluitings
Posted: Sat Oct 18, 2014 11:42 pm
by flam
Gelukkig is die "boelie" my beste vriend! Turjakkals!! Ek is van Christiana en is versot op jag! Ek probeer ook maar om van tyd tot tyd om in die veld te kom om jakkalse te roep! Ek jag graag wild vir die vleis en biltong in die winter en doen ook so in my privaatheid ongedierte beheer vir plaasboereom van jakkalse,vlakvarke en wat nog wat pla onder beheer te kry! Ek oefen met n .22!! Ek doen nagskiet met n .222bruno en my getroue vriend 30-06bruno vir my jaarlikse jag geselskap!
Re: nuwe aansluitings
Posted: Sun Oct 19, 2014 6:24 am
by Fanta300
Welkom hier
Re: nuwe aansluitings
Posted: Sun Oct 19, 2014 11:49 am
by Boesman10
Dagse @Vlam en welkom hier op die forum.
Re: nuwe aansluitings
Posted: Sun Oct 19, 2014 12:31 pm
by .223 JAGTER
Welkom flam hoop jy geniet die forum
Christo
Re: nuwe aansluitings
Posted: Sun Oct 19, 2014 2:19 pm
by Finfan
Geniet hom Vlam
Re: nuwe aansluitings
Posted: Sun Oct 19, 2014 8:56 pm
by Turfjakkals
Lekker Mater nou is jy op. Jy sal nou agterkom ek hou my net slim . Hier is manne wat regtig slim is met die probleemdier jag en gewere en daai goeters en is nie skaam om mens te help nie.
Re: nuwe aansluitings
Posted: Mon Oct 20, 2014 12:52 pm
by jamalley
Welkom Flam, hoop jy geniet dit sommer baie
Re: nuwe aansluitings
Posted: Tue Oct 21, 2014 7:32 pm
by flam
Aan almal wat my welkom geheet het en soos die famielie laat voel!! Baie baie dankie!! Ek glo en vertrou dat ek baie by julle sal leer!!