Page 1 of 1
howa 243 punte en ladings.
Posted: Fri Oct 17, 2014 10:45 pm
by stephan2
Hallo julle.
Soek so bietjie raad. Het n 243 bulbarrel stainless 24'' Howa gekoop .
nou rede vir koop nagjag .jakkies en af en toe n springbok.
Wil trajek plat kry en na ligter punte kyk vir spoed.
Dus watter kruit. punte. primmers sal jul aanbeveel.
Sal graag wil kyk na 55gr punte .
Dankie Stephan
Re: howa 243 punte en ladings.
Posted: Fri Oct 17, 2014 10:59 pm
by alecjohnson
Vir ongediertes sal ek kyk na nosler 55gr BT varmint met 355 of 341(nog nie gebruik nie). Vir jag 62gr HV van gsc as by spoed soek maar as by breinskote gaan vat kan by maar by nostlers bly.
Re: howa 243 punte en ladings.
Posted: Sat Oct 18, 2014 12:21 pm
by stephan2
Alec dankie.
351 sal dan op my shopping list wees saam met 55gr punte kan nou silvertips op n goeie pryss kry hoop hul sal werk.
groete
Re: howa 243 punte en ladings.
Posted: Sat Oct 18, 2014 12:33 pm
by Carlo
My howa 243 bull barrel hou nogals van 85 grein sierra gameking met 42.3 grein S365 in n fireformed Lapua dop. halwe millimeter jump.
Re: howa 243 punte en ladings.
Posted: Sat Oct 18, 2014 12:35 pm
by Carlo
die sierra koeels is so cheap en werk so goed dat ek als met hulle doen. Van jakkies tot jag en n bietjie teikens tussen in.
Re: howa 243 punte en ladings.
Posted: Sat Oct 18, 2014 2:32 pm
by stephan2
watter spoed kry jy uit daai 85gr gamekings.
Re: howa 243 punte en ladings.
Posted: Sat Oct 18, 2014 2:54 pm
by alecjohnson
stephan2 wrote:Alec dankie.
351 sal dan op my shopping list wees saam met 55gr punte kan nou silvertips op n goeie pryss kry hoop hul sal werk.
groete
S355 is seker wat jy bedoel
die ander een is S341(meer temperatuur sensetief)
Re: howa 243 punte en ladings.
Posted: Sat Oct 18, 2014 11:41 pm
by stephan2
BAIE DANKIE
Sien ek het nogal op dorps lyse ok verkeerd geskryf.
help as manne vining dink , seker te veel rugby gedink.
dankie