Dagsê
Posted: Fri Oct 17, 2014 5:35 pm
Hello mense,
Ek jag al vir 'n hele paar jaar, maar het eers laasjaar my eie (eerste, maar beslis nie die laaste) geweer gekoop, 'n .308 CZ550.
Ek het ook baie onlangs begin herlaai. So onlangs dat nog nie eens tyd gehad het om by die skietbaan uit te kom om my eerste batch rondtes uit te toets nie... En ek gaan dit ook nie hierdie naweek kan maak nie
Ek is 'n Software Developer, en ek bly in Stellenbosch.
Ek is seker ek gaan nog baie dinge hier leer...