Page 1 of 1
243 Win Savage Model 10 Predator Hunter Max 1 Rifle
Posted: Fri Oct 17, 2014 4:18 pm
by JohanvB
Ok..ek het hom gister vasgehou in Safari & Outdoor...voel goed...swaarder as my 300wm..
Wie het hom...en wat kan julle my vertel van die spesefieke geweer?
Dankie
Re: 243 Win Savage Model 10 Predator Hunter Max 1 Rifle
Posted: Sat Oct 18, 2014 8:09 am
by Steppenwolf
Stem saam n bietjie swaar maar ek hou van wat ek lees en sien. Die sneller is n fees! Ek reken met goeie bybehore en glas kan mens nie met die Predator Hunter Max 1 n fout maak nie.
Re: 243 Win Savage Model 10 Predator Hunter Max 1 Rifle
Posted: Sun Nov 16, 2014 8:00 pm
by Swys14
gister een gewaar op die skietbaan, lyk na 'n baie lekker geweer.