Page 1 of 1
Nuweling!
Posted: Fri Oct 17, 2014 10:34 am
by Monster
Hi Almal, eks al vir 'n rukkie 'n sluiper. Kry my eerste vuurwapen hopelik volgende maand as alles reg loop. Hoop regtig ek kan 'n bydrae maak as boog jagter wat van 'n vuurstok gebruik gaan maak.
Re: Nuweling!
Posted: Fri Oct 17, 2014 10:39 am
by VdWalt
Welkom hier, lekker kuier.
Re: Nuweling!
Posted: Fri Oct 17, 2014 11:01 am
by Boesman10
Welkom @monster. Waar in die land is jy en wat se wapen het jy gekoop?
Re: Nuweling!
Posted: Fri Oct 17, 2014 2:08 pm
by Monster
Boesman10 wrote:Welkom @monster. Waar in die land is jy en wat se wapen het jy gekoop?
Eks in centurion en ek het n 375h&h vector gekry.
Re: Nuweling!
Posted: Fri Oct 17, 2014 4:18 pm
by .223 JAGTER
Welkom
Re: Nuweling!
Posted: Mon Oct 20, 2014 12:56 pm
by jamalley
Welkom
Re: Nuweling!
Posted: Mon Oct 20, 2014 12:59 pm
by Finfan
Welkom
Re: Nuweling!
Posted: Mon Oct 20, 2014 1:39 pm
by J le Roux
Sommer met 'n "monster" kaliber ook begin! Welkom en geniet dit.
Re: Nuweling!
Posted: Mon Oct 20, 2014 1:43 pm
by Monster
Dankie Kerels!
Re: Nuweling!
Posted: Mon Oct 20, 2014 1:45 pm
by Speen
Baie Welkom
Re: Nuweling!
Posted: Mon Oct 20, 2014 3:00 pm
by DWB
Is dit dalk Nico Monster?
Re: Nuweling!
Posted: Mon Oct 20, 2014 4:52 pm
by Monster
Yes Deon