Page 1 of 1

Nou 'n kandidaat vir die Bool (-sh!t) Braaispan..

Posted: Wed Oct 15, 2014 8:58 am
by Piet Pille

Re: Nou 'n kandidaat vir die Bool (-sh!t) Braaispan..

Posted: Wed Oct 15, 2014 10:17 am
by Homer
Die Jouberts is baie bekend in Anti jag sirkels

Hulle glo dit is hulle wat reggekry het om Botswana te laat ophou jag

Hule het vir almal vertel hulle sal vir al die gidse ens wat in Botswana vir jagondernemers werk ander werk kry

Hulle het verkondig hulle sal orals nuwe lodges bou en Botswana gaan net Eko toerisme doen

Wat hulle nie vertel het nie en wat idiote soos mense wat op die artikel kommentaat lewer nie weet nie is jagondernemers het infrastruktuur, Watergate in stand gehou, Hulle thethe in sogenaamde marginal areas gejag waar jy nie kan boer nie want dit is te droog en ook nie ekotoerisme doen nie want dit is nie scenic genoeg nie

Maar nou sit Botswana met die pere

Hulle het hoe lankal te veel olifante, Chobe lyk soos woestyn. Maar dan klae hulle en se dat jag het die ander spesies verminder

Nie die olfifante wat die hele vereld verniel nie

Maar helaas

Om met idiote soos die mense te redeneer is ook mors van tyd

Hopelik 50 jaar van nou af sal iemand se as Botswana dolleeg is dit is julle skuld Derek en Bevrly Joubert

By the way NAtional Geographic kan ook maar loop k$K

Re: Nou 'n kandidaat vir die Bool (-sh!t) Braaispan..

Posted: Wed Oct 15, 2014 10:25 am
by Piet Pille
Sien nou Nico het alreeds 'n topic hieroor begin:

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ead#unread