Page 1 of 1
naand sê
Posted: Tue Oct 14, 2014 10:44 pm
by hendrik steenkamp
Boer in suidooste van namibië,kleinvee wereld so ook roofdier wereld. Leer graag by julle manne. Dankie.
Re: naand sê
Posted: Wed Oct 15, 2014 4:23 am
by Heinz Petersen
Welkom Hendrik
Re: naand sê
Posted: Wed Oct 15, 2014 5:58 am
by tripodmvr
Welkom Namibier. Ek sal graag meer fotos van die veld en omgewing by al die boere wil sien. Vir julle is dit alledaags - vir ons 'n ondervinding en ook lokmiddel om in daardie omgewings te gaan loer na ons mooi natuur hier in die suide van Afrika.
fotos
Posted: Thu Oct 16, 2014 1:53 pm
by hendrik steenkamp
Sal fotos.opsit wanneer ek weer oor 7 dae tuis is. Is maar ñ rowwe en groot wereld hier.
Re: naand sê
Posted: Thu Oct 16, 2014 2:56 pm
by Kalahari
Welkom Hendrik, was lekker om te kon gesels oor die skelm jakkalse.
Baie wat man hier kan leer.
Groete
Johan