Page 1 of 1
Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.
Posted: Wed Mar 23, 2011 3:46 pm
by fanie17
Ek het nog altyd S365 gebruik vir meeste van my gewere,Ek wil nou bal kruit gebruik want ek wil dit goei.Wie kan help a.s.b
30-06
308
270
243
375
300WM
22.250
Watse bal kruit werk die beste by die kalibers.Ek gebruik PMP doppe
Fanie
Re: Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.
Posted: Sat Mar 26, 2011 5:00 pm
by fanie17
Was nou net by die skougronde,met manne van somkem gepraat ,hy se ek kan S361 gebruik i.p.v.S365 blykbaar selfde of bete kwalitiet.
Re: Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.
Posted: Mon Mar 28, 2011 5:59 am
by tripodmvr
Het al met beide bal en stokkies herlaai en gehou by aanbeveling van Magnum primers vir balkruit. Goeie resultate met balkruit, maar is hitte sensitief. Moet nie ammunisie in son laat nie(re?l geld vir alle ammunisie). Volg logika en verkry veilige maksimum lading wat akkuraat is in die warmer maande, dan is jy veilig in die jagtydperk (wintertyd = koeler dae).
Balkruit is handig waar dopkapasiteit 'n faktor is. PMP doppe baat veral hierdeur. Gewere is baie komponent gebonde en baie keer werk die balkruit net beter en vermy saamgeperste ladings en gee goeie of die beste akkuraatheid.
Moet dit dus nie vermy nie, weet net wat die riglyne is.
Begin met veilige ladings en moet nie in die draak se anale opening krap nie.
Re: Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.
Posted: Mon Mar 28, 2011 6:50 am
by Stefan764
tripodmvr wrote:
..... Volg logika en verkry veilige maksimum lading wat akkuraat is in die warmer maande, dan is jy veilig in die jagtydperk (wintertyd = koeler dae).
Tripod
Waar wat jy hierbo se, maar ai, die akkuraatheid ly tog daaronder..... As n man jou roer op n warm dag met n sekere batc ammo laat groepeer dan neuk dit soms as dit koeler raakÂ
Stef
Re: Bal kruit i.p.v.stokkies kruit.
Posted: Mon Mar 28, 2011 8:23 am
by erx
Hi fanie17
Op 308 en 22-250 het ek al 341 gebruik, maar kry nie sulke goeie resultate soos met 335 nie!
Groete
erx