Jaracal maats - Wees gegroet
Posted: Sun Oct 12, 2014 8:22 pm
Ek n karooboer en jagter wat in stad beland het, nie as gevolg van keuse nie, maar omstandighede.
Woon tans in Kaapstad omgewing (Strand).
Ons het n besigheid waar ons wild- en volstruisvleis aankoop, verwerk en landswyd bemark.
Dus as jagters of boere wil gesels oor vleis bemarking, moet nie skroom om my te kontak nie.
Groete
Leo