Page 1 of 1

AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 8:20 am
by .223 JAGTER
Wil my net voorstel aan almal op die Forum ek dink dis n voorreg om op so n Forum te wees met vriende wat soveel kennis en ondervinding het en wat dit wil deel met ander.Ek is gebore in die Tankwa Karoo waar ek nou al 43 jaar bly.Boer met Dorpers,Lusern en doen laser Grondverskuiwing vir ekstra inkomste,want ons het laagste Gem. reenval in die land(70mm/jaar).Naaste dorp is Calvinia 125KM.Het baie problem met jakke soos manne hom noem en dan ook Kolganse op die lusern
PUIK FORUM
GROETE
CHRISTO HOUGH

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 8:24 am
by tripodmvr
Welkom, verstaan nou die 223 se gebruik op die 2 prooidiere wat jy noem. Sien Heinz Peterson kom ook uit daardie geweste.

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 8:46 am
by Boesman10
Baie welkom op die forum. Die Karoo bly darem nog maar my gunsteling jagplek in die hele land

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:08 am
by Heinz Petersen
Welkom Christo. Dit is goed om iemand naby my te sien hier op die forum. Wat het geword van die Luiperd daar by julle. Ons moet maar een aand saam uit gaan veral daar by julle.

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:11 am
by Donsie
Welkom

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:30 am
by James Wilson
Hartlik welkom Christo. Net self onlangs n 223 aangeskaf. Geniet die geweer baie

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:33 am
by Jacquesb
Welkom

Geniet die forum. Sterkte met die jakke.

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:39 am
by 243Songdaug
Baie welkom Christo. Glo jy sal die forum geniet

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 10:00 am
by .223 JAGTER
Ja Heinz luiperts loop da by my pa hulle (DIE MOND VAKANSIE OORD) die natuurmanne het kom los da in die Sederberge ma hulle word gesensor sal ma moeilik wees . Die manne se mos as jy nie jakke het nie da moet jy meer bekommerd wees want dan loop da al klaar n Luiperd

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 10:05 am
by .223 JAGTER
BAIE DANKIE OM DEEL VAN DIE FORUM FAMIELIE TE WEES

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Sun Oct 12, 2014 10:10 am
by tripodmvr
Sien jy hoef nie vreemd te voel nie. Jy ken een lid alreeds.

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Mon Oct 13, 2014 9:12 am
by jamalley
Welkom, harde wereld waar jy woon - ek lees nou juis die boek van Lawrence Green "KAROO" en was die jaar 2 keer in julle wereld om springbok te skiet. Hoop jy geniet dit baie op die forum.

Re: AANGENAME KENNIS

Posted: Mon Oct 13, 2014 10:48 am
by .303 JAGTER
Baie welkom Christo, jy sal dit beslis hier geniet
groete
Hennie