kopseer oor turrets
Posted: Sat Oct 11, 2014 8:49 pm
Hi ek wonder of van julle manne my kan help. Ek het n leupold vx6 waarmee ek al n paar jakkalse platgetrek het, maar ek geniet dit ook om op die skietbaan oor langer afstande te skiet. Die teleskoop het die pop-up resettable dials, maar ek sal graag vinniger aan die scope wil kan verstel vir bv. jagte. Kan n mens target/tactical turrets op die scope sit? help asb!!