Page 1 of 1
243 87gr V-max Hornady
Posted: Thu Oct 09, 2014 7:47 am
by Nicokoch
More, vir die manne wat V-max soek op die 243 ek was by Bylevelds in Rustenburg hulle het 87 gr v-maxes daar was nog 12 pakkies.
Re: 243 87gr V-max Hornady
Posted: Tue Oct 21, 2014 2:55 pm
by Finfan
Dankie vir die laatweet!
Re: 243 87gr V-max Hornady
Posted: Tue Oct 21, 2014 7:46 pm
by Danie01
Vir interessantheid, wat kos hul daar per pakkie?