Page 1 of 1

Weer eens terug na n lang afwesigheid

Posted: Wed Oct 08, 2014 6:49 pm
by Allieman
Goeie middag alle forum lede.

ek is weer online en kan nou weer deel en gesels op die forum. Van die laaste keer wat ek op die forum was en nou weer op is, lyk die forum sommer anders.

Ek boer nou al van die begin van die jaar vir n boer hier buite Hennenman en is lekker besig. Ons is bedrywig met saaiery, vee en wild.

Groette
Allieman

Re: Weer eens terug na n lang afwesigheid

Posted: Wed Oct 08, 2014 7:56 pm
by stan man
welkom terug mater.
nou gaan die jakkalse weer bid vir pouse.
volgende week begin ons op theunissen.

Re: Weer eens terug na n lang afwesigheid

Posted: Sun Oct 12, 2014 7:38 am
by Jacquesb
Welkom terug.
Nou bly jy hoor! ;)

Re: Weer eens terug na n lang afwesigheid

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:49 am
by OupaZA
Welkom!!! bly die
boerdery gaan goed!!!

Re: Weer eens terug na n lang afwesigheid

Posted: Mon Oct 13, 2014 10:24 am
by jamalley
Welkom terug!!