Page 1 of 1

338 norma mag

Posted: Tue Oct 07, 2014 2:14 pm
by mossie
Hallo
Weet iemand dalk waar in SA is daar n 338 norma reamer beskikbaar? Dit wil vir my lyk of die outjie dalk met ons dryfmiddels n roep kan wees.
Groete

MOSSIE

Re: 338 norma mag

Posted: Tue Oct 07, 2014 3:26 pm
by Francoisv
MH Arms

Re: 338 norma mag

Posted: Wed Oct 08, 2014 12:28 pm
by Wouter Roets
Mossie

As ek dit nie mis het het nie was hier iemand op die forum wat n ruk terug Norma doppe sowel as die reamer in die kaliber wou verkoop. Meskien kan iemand hier onthou wie dit was?

Groetnis
Wouter

Re: 338 norma mag

Posted: Wed Oct 08, 2014 1:07 pm
by Frikkiedbr

Re: 338 norma mag

Posted: Wed Oct 08, 2014 1:57 pm
by Wouter Roets
Thaks Luddie

Ja dit was hy gewees. Ook nie seker of n reamer betrokke was nie maar verbeel my dit was wel genoem. Mossie kan maar naturlik net vir Ruan(Machann) kontak.

Groetnis
Wout

Re: 338 norma mag

Posted: Fri Oct 17, 2014 10:55 am
by Machann
Mossie, ja dit was ek. Ek het al so bietjie huiswerk oor die kaliber gedoen. Ek het al doppe (x200 Norma) en dies en punte. Weet ook eerder van n paar ande manne met reamers en ook waar in VSA om een redelik goedkoop te kry. Praat maar as jy belangstel.

Re: 338 norma mag

Posted: Fri Oct 17, 2014 11:17 am
by mossie
Dankie manne

Sal kontak maak.

MOSSIE