Page 1 of 1

Nuut op Jaracal

Posted: Sat Oct 04, 2014 8:40 pm
by Pieta P
Dagse Manne,
Ek is nuut hier, en geniet al klaar die info en nuus.

Dankie,

Re: Nuut op Jaracal

Posted: Sat Oct 04, 2014 8:43 pm
by Heinz Petersen
Welkom Pieta P. Nou kan jy vir ons vertel watse gewere jy het en ook sommer van waar jy is. ( Miskien bly jy twee strate van my af dan kan ek kom groet )

Re: Nuut op Jaracal

Posted: Sat Oct 04, 2014 8:48 pm
by Pieta P
Dagse Heinz,
Ek woon in Alberton JHB, het .243 Musgrave, .22 Repeater, 9mm Glock 17, Windbuks.

Dankie vir die verwelkoming, van waar is jy?

Re: Nuut op Jaracal

Posted: Sat Oct 04, 2014 9:05 pm
by Heinz Petersen
Pieta P wrote:Dagse Heinz,
Ek woon in Alberton JHB, het .243 Musgrave, .22 Repeater, 9mm Glock 17, Windbuks.

Dankie vir die verwelkoming, van waar is jy?
Lees daar onder my jagbok. Kuilsrivier WP

Re: Nuut op Jaracal

Posted: Sat Oct 04, 2014 9:14 pm
by Pieta P
Dankie Hein,
Ek sien leer maar nog alles uit kyk.

Re: Nuut op Jaracal

Posted: Sat Oct 04, 2014 10:11 pm
by Karoo Klong
Hi Pieta,

Welkom, hoop jy geniet die forum.
Dit is maar effens stil vanaand. Ek dink die manne party oorlat die Blackies op hulle se plek gesit is vandag.

Karoo groete.

Re: Nuut op Jaracal

Posted: Sat Oct 04, 2014 10:15 pm
by Pieta P
Dankie Karoo Klong,

Groete,

Re: Nuut op Jaracal

Posted: Sun Oct 05, 2014 8:14 am
by Jacquesb
Welkom Pieta.
Lekker kuier.

Re: Nuut op Jaracal

Posted: Mon Oct 06, 2014 8:34 am
by jamalley
Welkom Pieta, ek hoop jy geniet dit baie hier op die forum