Page 1 of 1

CITIES SPESIES

Posted: Fri Oct 03, 2014 8:26 pm
by deon762
Goeie naand almal

Kan iemand my help met n link om uit te vind van suid afrikaanse spesies wat op citied (plante voels soogdiere en visse)se data lys is en wat elke kattegoerie sou beteken indien dit streek gebonde is nog beter. Ek kry net nie n gebruiks vriendelike site nie en die internasionale site bevat letterlik ook weer die hele werdeld se goed

By voorbaat dankie

Re: CITIES SPESIES

Posted: Fri Oct 03, 2014 8:31 pm
by tripodmvr
Herewith a list of the CITES Species as listed under Appendix I:

Leopard
Black Rhinoceros (no export to USA)
Bontebok (only for USA)
Black-footed Cat
Cheetah (no export to USA)
Cape Mountain Zebra (no export to USA)
The client must first apply for a CITES IMPORT Permit from his local authority. This permit can be obtained AFTER the safari upon return to his / her home country.

On receipt of the IMPORT Permit, a copy should be forwarded to us, before we can apply for the CITES EXPORT Permit.

Upon receipt of the IMPORT Permit, we can apply for an EXPORT Permit. The EXPORT Permit will NOT be issued without a copy of the IMPORT Permit.



Herewith a list of the CITES Species as listed under Appendix II:

Hippopotamus
Elephant
Lion
Crocodile
Bontebok (rest of the world, except USA where it is listed under App. I)
Caracal
Hartmann Zebra
White Rhinoceros
All Monkeys
All Baboons
Blue Duiker
African Wild Cat
Red Lechwe
With CITES App. II listed species, the permit application procedure is just the other way round than the CITES App. I species.

With App. II species we apply directly for the CITES EXPORT Permit. The consignment will then be exported after which the CITES IMPORT Permit will be issued upon arrival of the consignment in your home country.

Re: CITIES SPESIES

Posted: Sun Oct 05, 2014 1:21 pm
by deon762
Dankie tripodmvr maar wat van ons voels spesies. Hoe gaan daar dan te werk vir n suid afrikaanse jagter wat n cities 2 dier wil jag en wat sal die rede dan wees vir ape en bobejaane wat dan as n problem dier geklasifiseer word so ook n rooikat. Wie is die "ons" waarvan hulle praat

Re: CITIES SPESIES

Posted: Sun Oct 05, 2014 11:12 pm
by tripodmvr
Het daardie direk van 'n PH se plasing gekopieer om jou die inligting oor jagbare spesies te gee. Lewendige wilde voels en reptiele mag nie uitgevoer word sonder permitte nie. Hulle gaan tog nie as trofees klassifiseer nie.

Re: CITIES SPESIES

Posted: Tue Oct 07, 2014 8:00 pm
by deon762
Dankie oom

Re: CITIES SPESIES

Posted: Wed Oct 08, 2014 6:28 am
by Boogjagter
Deon, gaan kyk op die internasionle rooilys hier: http://www.iucnredlist.org/

Daar sal jy die app I en app II lys redes kry en in watter lande daar nog uitvoere toegelaat word.

Re: CITIES SPESIES

Posted: Wed Oct 08, 2014 10:40 am
by tau
Onthou CITIES gaan oor die verhandel van diere en diere produkte. Nie altyd oor hulle "conservation" status nie.

Re: CITIES SPESIES

Posted: Wed Oct 08, 2014 3:09 pm
by BLOK
tripodmvr wrote: Herewith a list of the CITES Species as listed under Appendix II:

All Monkeys
All Baboons

With App. II species we apply directly for the CITES EXPORT Permit. The consignment will then be exported after which the CITES IMPORT Permit will be issued upon arrival of the consignment in your home country.
Ek wil net weer seker maak oor ape en bobbejane. By n vorige geleentheid waar dit bespreuk was het dit gebleik dis andersom.

Ek wil net seker maak.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... hilit=blou

Re: CITIES SPESIES

Posted: Wed Oct 08, 2014 3:24 pm
by tripodmvr
Ons moet hier die onderskeid tref tussen skiet en handel dryf met die diere of hul produkte. Cites gaan oor handeldryf. Daarom die beskerming vir primate. As jy pesdiere uitskiet beteken dit nie die hele trop nie. By handeldryf wil jy geld maak en groter getalle beteken groter geld.

Re: CITIES SPESIES

Posted: Wed Oct 08, 2014 3:38 pm
by BLOK
So ek mag hulle maar nog skiet ;D ;D ;D , dankie oom Driepoot

Re: CITIES SPESIES

Posted: Wed Oct 08, 2014 3:45 pm
by junglejulian
Onthou Cites 1 en 2 gelyste diere het net betrekking tot die uitvoer na ander lande buite die RSA.Sou jy as RSA burger die gelyste diere jag binne die grense van Suid afrika het jy net die gewone lisensie/jagpermit/skriftelike toestemming nodig soos vereis deur die Natuurbewarings Ordonansie.
Rooikat en rooijakkals is gelys as probleemdier in meeste provinsies en het slegs n skriflike toestemmingsbrief van die grondeienaar nodig asook n jaglisensie in die spesifieke provinsie.Maar rooikat val onder Cites en benodig n uitvoerpermit en baie papierwerk sou die vel of trofee uitgevoer wil word na bv USA

Re: CITIES SPESIES

Posted: Wed Oct 08, 2014 9:27 pm
by deon762
Dankie nou maak dit vir my meer sin. Dan moet ek seker my topic of vraag verander na plante dier en voels wat dan beskerming status geniet soos onder andere brood bome en van ons skilpad spesies en word krimpvarkies bedryg. Wat se die slim manne?

Re: CITIES SPESIES

Posted: Wed Oct 08, 2014 10:05 pm
by junglejulian
Deon is jy lid by Sa jagters? Hul toegewyde jagtershandleiding lys al die spesies asook die biodiversteitswet 10 van 2004.koste beloop so R100 elk en kan ook vanaf hul kantoor in pta bestel word.daar is ook sommer n klomp ander nuttige jagverwante inligting by
Anders google net; wet 10 van 2004 biodiversiteitswet.