Page 1 of 1

Taurus 809 Compact

Posted: Fri Oct 03, 2014 9:29 am
by andre007
Moore manne. Ek kyk na die bg pistool vir S V en nou en dan baanskiet. Ek hou nie van GLOCK nie so dis nie eers n opsie nie. Heelwat oor die pistool opgelees, is daar dalk iemand op die forum wat 1 het en bietjie terugvoering oor die wapen kan gee?
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/Capture_zps9b8f7980.jpg