Page 1 of 1
dagsê mede lede
Posted: Thu Oct 02, 2014 2:36 pm
by Chop
Hannes is die naam vanuit Bloemfontein. Ek is nie heeltemal nuut tot die forum nie. Ek kan net nie my login details onthou nie, maar ek het destyds die resepte gedeelte voorgestel en sien dit gaan nog goed aan. Ek het die forum baie gemis. Kan nie wag om op al die nuwe tips, resepte en stories op te vang nie.
Re: dagsê mede lede
Posted: Thu Oct 02, 2014 2:47 pm
by tripodmvr
Is dit nou lam- of vark chop? Welkom terug. Kom drink en eet saam.
Re: dagsê mede lede
Posted: Thu Oct 02, 2014 3:04 pm
by Chop
Maak nie saak, ek bly n lekker chop. Nou net my ou posts gaan lees. Was in 2010 laas. Wow tyd vlieg. Die bly maar lekker tydverdryf. Beter as facebook of twitter besigheid.
Re: dagsê mede lede
Posted: Sun Oct 05, 2014 8:37 am
by Jacquesb
Welkom terug Tjop
Re: dagsê mede lede
Posted: Sun Oct 05, 2014 12:41 pm
by Chop
Dankie Jacques