Page 1 of 1

OBT

Posted: Mon Sep 29, 2014 8:40 pm
by acssa
Kan iemand my se watter OBT sagteware julle gebruik.

Die een wat ek gekry is "excel sheet" en net die loop lengte word gebruik.

Re: OBT

Posted: Mon Sep 29, 2014 8:53 pm
by Pvdw
Dis die regte een. Soos jy die loop lengte verander, verander die tyd ook. Saam met QL is dit al wat jy benodig.

Re: OBT

Posted: Mon Sep 29, 2014 8:58 pm
by tripodmvr
"Alles" word gemeet aan die lengte van die loop.

Re: OBT

Posted: Tue Sep 30, 2014 10:57 am
by Capt. Yoda
Die manne wat se die lengte is nie belangrik nie word n jok storie vertel

Re: OBT

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:25 am
by FCLoretz
Ek verstaan wat acssa se.

Ek het 2 spreadsheets vir OBT.

Die eerste gebruik die hele loop lengte, van slot gesig tot by die kroon.

Die tweede gebruik die hele loop lengte, van slot gesig tot by die kroon, maar minus die case lenght.

Ek gebruik nog altyd die eerste ene. Maar dit raak moeilik as daar twee weergawes daar buite is.

Re: OBT

Posted: Tue Sep 30, 2014 11:55 am
by tripodmvr
Goed dan 'n verklaring met die gebruik saam met QL. Slegs die looplengte word benodig synde QL die ander komponente se inligting het en dit self aanpas.