Nuwe Aansluiting
Posted: Mon Sep 29, 2014 1:33 pm
Dag se aan almal
Ek is Francois van Vuuren van Durban en krap ook al 'n rukkie rond hier op die forum , wat 'n bron van inligting !!! Ek jag nou al so 17 jaar lank met 'n ou kleilat (308 Lee Enfield) wat my nog nooit in die steek gelaat het nie. Ek is 'n industriele tekenaar en kom heeltemal te min in die bos.
Was 'n lid van KZN Hunters Association en het hulle "Dedicated Hunters" kursus gedoen.
Mooi loop aan almal