Page 1 of 1
44 Magnum, 250gn led casted bullets
Posted: Sat Sep 27, 2014 11:29 pm
by KalahariKlong
My goeie daad vir die dag.
2 x pakkies verniet, kos jou net jou pos geld.
1 pakkie per person.
Dis Wolf Bullets. Self gecast deur bekende wapensmit.
Groete
KK
Re: 44 Magnum, 250gn led casted bullets
Posted: Mon Sep 29, 2014 9:29 am
by SV MAD (Henk)
Hi KK
Wat weeg een pakkie asb? Ek sal graag een neem, net uitvind wat kos posgeld.
Kan jy asb bevestig hoeveel is per pakkie?
Groete en dankie
Re: 44 Magnum, 250gn led casted bullets
Posted: Mon Sep 29, 2014 9:59 am
by KalahariKlong
SV, ek sal vir jou weeg en kyk hoeveel is in.
Groete
KK
Re: 44 Magnum, 250gn led casted bullets
Posted: Tue Sep 30, 2014 9:06 am
by SV MAD (Henk)
Hi KK
Baie dankie.
Kon jy al weeg ens asb?
Groete
SV
Re: 44 Magnum, 250gn led casted bullets
Posted: Tue Sep 30, 2014 9:13 am
by VdWalt
250 grain = 16.199 grams (my friend)
100* 16.199 = 1619.9 dus
1.62kg
Dis nou as daar 100 in boksie is en my wiskunde het my nie
in die steek gelaat nie.
Re: 44 Magnum, 250gn led casted bullets
Posted: Tue Dec 02, 2014 1:38 pm
by Henco 7 x64
Dag se klong hoop dit gaan goed is daai patrone vir 44 nog beskikbaar?