Page 1 of 1
Teleskoop ? RAAD
Posted: Sat Sep 27, 2014 6:53 pm
by MInnet
Ek het op my 222.50 'n Zeiss Diavari 6 x 24 x 56. Ek wil nou op my nuwe 6mm Remington 'n teleskoop opsit om te jag en veldskiet te skiet. Wat is jul raad sal die beste teleskoop wees?
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Sun Sep 28, 2014 8:21 am
by Sangoma (IAN)
Teleskope begin by R500 en gaan op tot R50 000.
Wat is jou budget?
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Sun Sep 28, 2014 8:39 am
by MInnet
Ek wil 25000 spandeer maar as ek goeie koop kan maak vir 20000 is dit beter. Wil nie vir naam betaal of as ek my begroting moet aanpas na 30000 spaar ek nog wil graag regte besluit neem dankie.
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Sun Sep 28, 2014 8:48 am
by cassie_calvinia
ek hou noggal van die nuwe NF shv. lekker groot vield of fiew, baie helder.
dan sit jy lekker piccaattiinny op, met tactical ringe wat met 13 spanner vasmaak.
die scope sal lekker wees vir jag, nagskiet, veldskiet.
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Sun Sep 28, 2014 9:34 am
by MInnet
Watter vergroting sal jy voorstel?
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Sun Sep 28, 2014 9:58 am
by MInnet
5-20x56?
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Sun Sep 28, 2014 10:29 am
by Plasmodium
In lyn met die raad wat ek op die forum gekry het, is my raad om na 'n swarovski of zeiss te kyk. Met die budget wat jy het sal jy regkom.
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Mon Sep 29, 2014 10:26 am
by Capt. Yoda
SHV 5-20x56 ja.Is n bul van n scope
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Mon Sep 29, 2014 11:26 am
by Katefbessie

Koop my NF NXS 3.5-15x56

Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Mon Sep 29, 2014 8:07 pm
by MInnet
Wat is prys , jy teleskoop nie meer nodig
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Mon Sep 29, 2014 8:41 pm
by Sangoma (IAN)
Ek sou se kyk ten minste na n 24x vergroting. Jy wil ten minste nog gaatjies sien op 300m vir veldskiet. Dit is ook "makliker" op die skietbaan met n hoe vergroting teleskoop.
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Mon Sep 29, 2014 9:35 pm
by MInnet
Dankie vir goeie raad ,as ek moet tussen Nf of Swarovski besluit watter een moet dit wees,en watter reeks.
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Tue Sep 30, 2014 7:11 am
by Sangoma (IAN)
Kom ek probeer beter verduidelik.
Jy kry basies 2 verskillende soorte scopes. Tactical of Hunting.
Tactical is baie robust en gewoonlik gebou dat n tank oor hulle kan ry. Het ook gewoonlik baie meer interne verstelling. Hulle is ook gewoonlik heelwat swaarder in gewig.
Hunting is meer basic met minder verstelling.
NF is n uitstekende tactical scope. Baie sterk, heelwat verstelling en glas is goed.
Swaro en Zeiss is seker een van die beste hunting scopes op die mark met uitstekende glas.
So vra jouself presies wat jy met die scope wil doen en koop die regte tool vir die job.
Re: Teleskoop ? RAAD
Posted: Tue Sep 30, 2014 7:25 am
by Katefbessie
MInnet wrote:Wat is prys , jy teleskoop nie meer nodig
Ek soek R17500 vir hom, hy kom dan tesame met: Ringe, Sunshade, ZERO Stop en Highspeed turrets. Sien baaie mooi gaatjies op 300m
