Page 1 of 1
Herlaai data vir.577 Snider
Posted: Sat Sep 27, 2014 9:53 am
by shooter
Dagse almal. Ek doen navraag vir n omie wat ek ken. Hy wil graag weet of daar iemand is wat so n geweer het en wat dit al gelaai het. As daar iemand is wat dalk kan help met riglyne sal ek dit waardeer.
Re: Herlaai data vir.577 Snider
Posted: Sun Sep 28, 2014 6:51 am
by 470rigby
Nog nie herlaai nie, maar wat ek wel vir jou het is 'n paar doppe. Dit was 577 basic wat ek afgenek het na 577/500 #2, so as jy hulle korter sny sal dit 100% werk. Jy kan 'n mould bestel vanaf die VSA, asook matryse, en daar gaan jy! Die doppe is verniet....
Re: Herlaai data vir.577 Snider
Posted: Sun Sep 28, 2014 8:17 am
by tripodmvr
Ek dink die Snider en die Martini-Henry is bykans dieselfde patrone. Wie skiet met swart kruit in sulke gewere?
Re: Herlaai data vir.577 Snider
Posted: Sun Sep 28, 2014 9:48 am
by Boesman10
@Shooter - Is die oomie met die Sneider dalk van Port Elizabeth af???
Re: Herlaai data vir.577 Snider
Posted: Mon Sep 29, 2014 2:03 pm
by shooter
Dagse. Dankie vir belangstelling. Sover ek weet het die omie doppe laat maak by n man wat oorlede is en hy het n die set vir hom. Hy ontbreek net die knowhow wat ladings betref. Die oom is van Welkom. Vir my klink dit maar na n gevaarlike storie. Maar ek waardeer elke inset en raad wat jul gee. Sal met jou praat oor die doppe.