Page 1 of 1
MOA
Posted: Sat Sep 27, 2014 8:18 am
by Heinz Petersen
Is MOA op n Gaatjie visier (.303) verstelling die selfde as op n gewone scope.
Re: MOA
Posted: Sat Sep 27, 2014 10:39 am
by tripodmvr
Ek dink die klieks op 'n gaatjievisier is ook in die 1/4 MOA orde
Re: MOA
Posted: Sat Sep 27, 2014 9:49 pm
by jpgun
Vir 'n Paker Hale gaaitjie visier is een click = 1/2 MOA.