Page 1 of 1
"link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 12:07 pm
by douw
Ek onthou hier was 'n ruk terug iemand wat 'n "link" geplaas het na die ou wat met 'n swart aksent verduidelik van die "lift" wat hy gekry het, voor in die wit man se bakkie ens.
Kan iemand dalk help die ding opspoor?
Groete
Douw
Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 12:08 pm
by Wouter Roets
Douw
Is dit daai een van die albino?
Groetnis
Wout
Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 12:16 pm
by Capt. Yoda
Slat hulle tande met die colgate

Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 12:18 pm
by Geno
Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 12:19 pm
by Capt. Yoda
Ps Mnr Safari and Outdoor wa kry ek so lekker hemp?
Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 12:19 pm
by douw
Wouter Roets wrote:Douw
Is dit daai een van die albino?
Groetnis
Wout
Nee, maar sal dit ook wil sien
Dankie Geno
Capt. Oblivious wrote:Slat hulle tande met die colgate

dit is die deel wat ek ook baie goed onthou, en dan die deel met die slegte bier

Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 1:42 pm
by Wouter Roets
Douw
Nee ek dag jy verwys na die wit ou wat soos n nie-blanke praat en dus my antwoord.
Groetnis
Wout
Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 1:50 pm
by Capt. Yoda
Daar spoeg ek my koffie oor alles

Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Tue Sep 23, 2014 9:13 pm
by douw
Wouter Roets wrote:Douw
Nee ek dag jy verwys na die wit ou wat soos n nie-blanke praat en dus my antwoord.
Groetnis
Wout

Re: "link" gesoek na die wit man wat soos 'n nieblanke praat
Posted: Thu Sep 25, 2014 8:14 pm
by chrisman
Die ou is "n vriend van my se neef.
Julle moet hom by 'n braai of lekker geselligheid beleef........