Rooihartbeeste gesoek om te koop
Posted: Tue Sep 23, 2014 12:02 pm
Ek het n klient wat dringend op soek is na bg. Al my kontakte is of klaar gevang of het nie enige planne om nog RHB te vang nie.
As julle van iemand weet wat dalk kan help sal ek dit waardeer.
As julle van iemand weet wat dalk kan help sal ek dit waardeer.