20mm Rondte al ooit gebruik deur VSA magte?
Posted: Tue Sep 23, 2014 9:13 am
Hallo Manne
Ek sit gestraand in die golfclub en die gesprek draai deur n paar manne na langafstand sniping. Twee manne vertel toe van n video wat vir hulle gewys was in hulle SAP opleiding van n Taliban wat in Afkanistan deur n Amerikaanse skerpskutter uitgehaal was wat n 20mm Sniper rondte gebruik het. Hy is blykbaar aangekla dat die persoon n non combative was en toe later onskuldig bewys in sy verhoor in die VSA.
Ek vra toe of dit nie eerder n 50 Browning was nie aangesien ek nie kennis dra van die Amerikaners wat n 20mm Sniper rondte gebruik vir sniper werk nie. Al waarvan ek weet is die twee wat deur Truvelo vervaardig word en meer vir anti-material werk gebruik word. Die afstand wat hulle aangegee het is ook oor die die 1,5 myl vir die skoot op die Taliban wat ook vir my ver klink vir die 20mm rondte. Ek het so bietjie gaan rond krap op Google maar kry niks. Weet een van julle dalk iets hiervan? Ek is redelik seker van my saak maar aangesien hulle twee was wat die storie beaam wonder ek nou of dit nie dalk n anti material sniper was wat n kans gekry het op n person nie. Blykbaar in die opleidings video is die man aan vlarde geskiet.
Groetnis
Wouter