Page 1 of 1

help asb motiveering vir 223 en 357 asb

Posted: Mon Sep 22, 2014 12:55 pm
by stiaan jansen
as iemand my dalk kan help ek wil my lisensies in steer ma kry niemand wat my kan help met my motiveerings nie HULP GROOT ASB

Re: help asb motiveering vir 223 en 357 asb

Posted: Mon Sep 22, 2014 12:58 pm
by musgrave270
Jagtersreg Motivering
Kobus van den Berg
Kontak my gerus vir vuurwapen motivering!!!
Binne 2 werksdae.......
As jy daarmee kan jag kan ek dit motiveer
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za