Page 1 of 1

Advies Glock17 gen 4 9mm P

Posted: Fri Sep 19, 2014 6:01 pm
by GERT vd M
Ek is nie n handwapen kenner nie . Het op die oomblik n .38 SP 4 " loop revolver maar kan hom nerens heen dra nie want hy is net te swaar en groot
My vraag nou is wat dink julle van n Glock 17 9mm Gen 4 vir R5200 . Soos nuut . Of wat beveel julle mense met die kennis aan
Groetnis
Gert

Re: Advies Glock17 gen 4 9mm P

Posted: Fri Sep 19, 2014 7:06 pm
by Musgrave
Ek het laasjaar my G17 Gen 3 vir R5500 gekoop. Wat jy hier sĂȘ klink na `n moerse goeie koop. Maak net seker die verkoper is eerlik. Daar is `n skelm etter of twee in die wapenmark.

Re: Advies Glock17 gen 4 9mm P

Posted: Fri Sep 19, 2014 7:07 pm
by G-force
Gert dis n baie goeie keuse,die 19 dalk beter oor hy bietjie makliker is om te conceal.
Daai ad op Guntree lyk maar suspect oor daai geweldige goeie prys,wees maar versigtig met die aankoop.

Re: Advies Glock17 gen 4 9mm P

Posted: Fri Sep 19, 2014 7:13 pm
by uitenwaj
Ek self dra n Glock17 Gen4 vir sd en jy sal nooit n fout maak met n glock nie maar wees baie versigtig vir guntree. Daar gebeur baie bedrog/diefstal op n daaglikse basis. "If it sounds to good to be true it most probable is"

Re: Advies Glock17 gen 4 9mm P

Posted: Fri Sep 19, 2014 8:54 pm
by GERT vd M
Baie dankie vir die waarskuwings
Groetnis
Gert