Page 1 of 1

Vektor CP1

Posted: Fri Sep 19, 2014 10:09 am
by andre007
Wat dink julle van die bg as SV Wapen?

Re: Vektor CP1

Posted: Fri Sep 19, 2014 10:31 am
by BRNO (Pierre)
Ek het twee van hulle in my huis, en sal nog een koop. Hy dra baie lekker. Ek het geen, of absoluut vrek min probleme nog in terme van storings ens. gehad nie. Nadat ek my ladings reg gekry het, cycle hy perfek.

Enigste iets wat ek nog op myne moes doen is om die spring wat die sneller terugdruk te vervang, alhoewel die oue nog gewerk het.

Re: Vektor CP1

Posted: Fri Sep 19, 2014 10:38 am
by andre007
Pierre daar is nie veel op die net van die wpen nie, aangesien dit n enkel aksie sneller is (as ek reg is) hoe swaar trek hy?

Re: Vektor CP1

Posted: Fri Sep 19, 2014 12:39 pm
by BRNO (Pierre)
Die een hier in my huis is my vrou sn. Ons het dit heelwat na my eie gekoop, juis oor hy so gemaklik vir haar geskiet het, dus reken ek nie hy is te swaar nie. Jammer jy is so ver, anders kon jy gerus met myne n paar skote geskiet het.

Re: Vektor CP1

Posted: Fri Sep 19, 2014 1:44 pm
by edwill
Rather buy something else. They are "generally" unreliable and prone to stoppages.