Page 1 of 1
Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Tue Sep 16, 2014 3:46 pm
by F.L.A.S.H
Dag se manne
Hoop dit gaan goed met almal
I am in the fortunate position to be working in America and so have a god chance to pick up a really good scope at a bit cheaper than back home.
I am looking for a scope for a 204ruger. The rifle will be used at night and for some short to long range plinking (upto around 600m)
I would appreciate if any of you could give comments on whats cope you think is the best for say and night shooting
Id personally prefer something with -20 or bigger magnification as i have an hd5 -25 on my 6.5 and really like the scope
I will also be considering buy 2 scopes as i have a 243 that is currently my pig gun but i am wanting to re barrel to 243ackly at some point.
Thank you very much
Mooiloop
Dave
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Tue Sep 16, 2014 3:59 pm
by cassie_calvinia
I have seen the new NF. rea;y nice scope, and, for 20k, you could buy it, and proper piccatiny, and NF rings. just as important as a scope
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Tue Sep 16, 2014 8:09 pm
by F.L.A.S.H
Dankie oom
Ek sien daar is 2de handse NF vir so 15000 op longrangehunting.com
Ek doen maar net so betjie navorsing vir volgende jaar
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Tue Sep 16, 2014 8:43 pm
by Pappabeer
Oom Cassie praat waar daar Flash. Daai Nuwe Nightforce SHV van Hendrik was moerse impressive. Hy reken retail is so R14k. Dis nou wel 4-14, maar x56 wat lekker vir die aand is. Jy gaan nie sommer meer vergroting saans gebruik nie.
Ek is baie tevrede met my HD-5s, en daar is baie te sê vir die selfde scopes op jou gewere hê. Zeiss se beeld is fantasties, en ek dink nie jy boed iets in deur op n .204 n 25mm buis teleskoop te hê nie.
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Wed Sep 17, 2014 5:56 am
by F.L.A.S.H
Dankie Papa
Dit sal nou lekker wees om te se ekt n NF op my gewere maar daai net tot 14 pla. Ek gaan die gewer eve veel in die dag as nag skiet.
Ek het darm nog n hele ruk voor ek koop so kan goed huiswerk doen.
Dalk bly ek maar by die hd 5..
Dankie vir die raad. Verbass my nogals dat die ander jak jagters so stil is
Mooiloop
Dave
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Wed Sep 17, 2014 8:02 am
by Gian_dP
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Wed Sep 17, 2014 8:09 am
by Geno
As jy in Amerika koop, en beide nagskiet en dagskiet wil doen, met 'n R20k budget, sou ek hierdie scope koop.
http://www.bhphotovideo.com/c/product/6 ... Matte.html
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Wed Sep 17, 2014 9:17 am
by Henry 7
Geno
Dink jy 'n illuminated dot is 'n goeie opsie veral wanneer met baie gedim werk of sal daai dot te groot wees in dag as hy afgesit is vir ver skiet? Partykeer sukkel ek om kruishaar te sien met skelm jakke as hy so kwaai gedim is.
Henry
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Wed Sep 17, 2014 10:22 am
by Eugene
Pappabeer wrote:
Ek is baie tevrede met my HD-5s, en daar is baie te sê vir die selfde scopes op jou gewere hê. Zeiss se beeld is fantasties, en ek dink nie jy boed iets in deur op n .204 n 25mm buis teleskoop te hê nie.
Vriend van my het nou een gekoop en ek is baie ingenome met die teleskoop. Dink ernstig daaraan om so ene vir my 308 aan te skaf vir algemene jag en bietjie papier skiet!
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Wed Sep 17, 2014 11:21 am
by Sangoma (IAN)
Re: Beste teleskop vir onder 20k
Posted: Sun Oct 12, 2014 11:33 am
by Mauser browser
Ek sou gaan vir die Leupold VX-6 4-24x52. 34mm tube diameter. Jy kan hom optel vir so $1300 dan het jy nog genoeg dollars oor vir ringe en dinge.