Roepkursus Klipplaat - 10 -11 Oktober 2014
Posted: Mon Sep 15, 2014 4:04 pm
Op hierdie datums word 'n roepkursus aangebied in Klipplaat. Dit begin die middag 14h00 en sal duur tot omtrent 15h00 die volgende dag.
Bring julle GPS'e saam vir praktiese oefening. Die vrydagaand word 'n nagjag-demonstrasie ook aangebied en die kursus sluit die volgende in:
1. Kursus CD met 40 klanke, wenke vir roepjag en ook kort uiteensetting van klanke op die CD.
2. Verblyf vir die vrydagaand is gratis met etes ingesluit.
Kursusfooi is R1500-00 per person.
Daar sal fluitjies en klanke beskikbaar wees om te koop indien jy sou belangstel.
my kontanknommer vir besprekings is : 082 295 3een 3ses
Mooiloop