Page 1 of 1
Roepkursus Lady Grey/Aliwal vir die middel Oktober 2014
Posted: Mon Sep 15, 2014 3:51 pm
by tafjak
Wouter het my geskakel en tentatief kursus vir die bogenoemde tyd vasgemaak.
Wouter se kontakommer: nul 83 557 6158 vir bsprekings
Re: Roepkursus Lady Grey/Aliwal vir die middel Oktober 2014
Posted: Mon Sep 15, 2014 4:40 pm
by Wielie Waps
Taffie
Pierre hulle se lekker skiet is die 11de. Dalk kan iets gereel word vir die vrydag voor die skiet. Net 'n voorstel.
Ek en JB beplan om die die skiet by te woon en kan dalk sommer inval by jou kursus ook.
Re: Roepkursus Lady Grey/Aliwal vir die middel Oktober 2014
Posted: Mon Sep 15, 2014 4:45 pm
by Supacow
Sal soos n handskoen pas!
Re: Roepkursus Lady Grey/Aliwal vir die middel Oktober 2014
Posted: Mon Sep 15, 2014 6:03 pm
by tafjak
Wielie
Die program is maar vol. Die 10- en 11de reeds ander kursus aan die gang. Wouter het dit gereel op aanvraag van ander manne in die omgewing.
Mooiloop
Re: Roepkursus Lady Grey/Aliwal vir die middel Oktober 2014
Posted: Tue Sep 16, 2014 9:16 am
by JACQUES BOTHA
Taffie
EK trap nie o;p tone nie, maar met n vorige reeling het n ou n opmerking gemaak waaroor ek nogsteeds glimlag.
Hy se vir my hier in ons omgewing leer ons nie van jakklase nie ons ken jakkalse. Hierdie manne sal julle leer van jakkalse. Ek hoop die oe se ogies het oopgegaan en besf eendag dat daar is niemand wat alles weer van jakkalse nie en as jy nie bereid is om elke dag meer te leer nie , dan gaan jy begin glo aan daai groen span jagters wat geborg word uit deur arabiere of aan die reukverspreiders wat jakkals e lam maak en dan staan hy net en kyk vir jou of die robot wat self jakkalse jag .
Groete
Jacques