Page 1 of 1

Dagse!

Posted: Mon Sep 15, 2014 1:50 pm
by Ritchie
Goeie dag hier uit n warm Groblersdal.

Skiet tans .22LR, .243WIN, .308WIN, 12BR, .45ACP en 9mm. Skiet/jag graag met die boog ook.

My kennis van wapens is beperk maar ek dink ek ken die basiese beginsels.

Het ook so jaar terug begin herlaai so daar is ek nog baie rou.

Sien uit om met almal n geprek of twee te voer.

Groete

Ritchie

Re: Dagse!

Posted: Mon Sep 15, 2014 2:48 pm
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit baie

Re: Dagse!

Posted: Mon Sep 15, 2014 2:58 pm
by AntonF
Welkom hier

Re: Dagse!

Posted: Mon Sep 15, 2014 4:19 pm
by vriell
Baie welkom !

Re: Dagse!

Posted: Mon Sep 15, 2014 4:24 pm
by ThinusD
Baie welkom Ritchie.

Re: Dagse!

Posted: Mon Sep 15, 2014 4:42 pm
by henning
Jy is op die regte plek. Geniet dit.

Groete
Henning