Page 1 of 1

Padsterftes van jakkalse en ander

Posted: Fri Sep 12, 2014 5:10 pm
by tripodmvr
Sien op DSTV se nuusberigte dat EWT baie te sĂȘ het oor die boere wat die rooihonde so doodry op die paaie. Doelbewus nogal. Selfs trapsuutjies kry pakslae.

Re: Padsterftes van jakkalse en ander

Posted: Fri Sep 12, 2014 5:16 pm
by vlakvark1
Wel ek is ook skuldig. As ek hom in die pad kry dan loop die bakkie baie vinniger

Re: Padsterftes van jakkalse en ander

Posted: Fri Sep 12, 2014 5:16 pm
by NicoSmit

Re: Padsterftes van jakkalse en ander

Posted: Fri Sep 12, 2014 7:55 pm
by JK
Stem, ek dink n bakkie leer later hoe om n jakkals te trap!.

Laat my dink aan my skool dae, ons het n perd gehad waarmee jakkelse gejag was. Hy sien baie keer iets voor jou wat hom laat dink dis n jakkals, en as jy n wakker is nie, bly jy net daar sit en die perd gaan vorentoe. Paar keer agter afgemoer.