Page 1 of 1

Die tannie is wys

Posted: Fri Sep 12, 2014 10:11 am
by Gamkaboer
;D

Re: Die tannie is wys

Posted: Fri Sep 12, 2014 10:52 am
by Hein22
Water is sleg vir 'n mens. Het jy al gesien wat doen dit aan die binnekant van 'n ketel? :o :o :o

Re: Die tannie is wys

Posted: Fri Sep 12, 2014 11:06 am
by Chevvy SS
Ein bietje braaivleis doen ok wondere!

Re: Die tannie is wys

Posted: Fri Sep 12, 2014 12:17 pm
by Jacques Duckitt
wyn vir die pyn seg hulle mos, ja!