Page 1 of 1
Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Thu Sep 11, 2014 4:58 pm
by Leon Crous
Hello manne,
Ek hoop een van julle kan my help.
Ek is op soek na 'n Burris Veracity 3-15 x 50 teleskoop maar dit moet die een met die Balistic E1 FFP reticle wees.
Of kan iemand dalk vir my sĂȘ wie die invoerders is sodat ek by hulle kan uitvind?
Groete,
Leon.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Thu Sep 11, 2014 5:02 pm
by DJC
Probeer VLT in Pretoria.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Thu Sep 11, 2014 5:39 pm
by Jaco B
optics international.co.za kan ook dalk he.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Thu Sep 11, 2014 5:45 pm
by tripodmvr
Monrique op die forum verkoop ook Burris.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Thu Sep 11, 2014 7:37 pm
by Rudie
VLT het een, ek was Dinsdag daar om die Veracity 5-25 te koop.Hulle het ook vandag groot besending ontvang.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Fri Sep 12, 2014 12:42 pm
by Leon Crous
Hello manne,
Tripod - Het vir Monrique gemail maar hy het nog nie gereageer. Het iemand dalk sy telefoon nr?
Ander - VLT gebel maar blykbaar al alles uitverkoop!???
Enige ander raad?
Groete,
Leon.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Fri Sep 12, 2014 8:16 pm
by Gawie(13mm)
Monrique: o82 956 2645
Groetnis.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Fri Sep 12, 2014 9:45 pm
by Vlakvark Soldaat
Jy kan ebay ook probeer...
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Mon Sep 29, 2014 4:22 pm
by Vantheman
Rudie vertel ons bietjie meer van die scope.
Het jy al gaan skiet met hom, hoe lyk sy beeld, wat dink jy van die scope, hoe vergelyk hy met van jou ander scopes ens...
Asb man
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Mon Sep 29, 2014 4:26 pm
by Vantheman
Is daar nog iemand wat so scope het wat ons bietjie meer kan vertel.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Mon Sep 29, 2014 6:59 pm
by Rudie
Hi Vantheman, Ek het op jou PM geantwoord maar as daar ander manne is wat ook belang stel in die Veracity sal ek so kort review skryf.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Mon Sep 29, 2014 9:11 pm
by ruaanb
Skryf asb!
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Tue Sep 30, 2014 8:15 am
by Jaco B
Skryf asb, stel ook belang in die veracity.
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Tue Sep 30, 2014 1:45 pm
by Leon Crous
Rudie wrote:Hi Vantheman, Ek het op jou PM geantwoord maar as daar ander manne is wat ook belang stel in die Veracity sal ek so kort review skryf.
Laat weet ons asb bietjie meer Rudie!
Cheers
Re: Gesoek: Burris teleskoop
Posted: Tue Sep 30, 2014 2:19 pm
by Rudie
Dis reg. Ek sal alles bymekaar kry en op sit.