Page 1 of 1

Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Wed Sep 10, 2014 11:29 am
by uitenwaj
IMG_1657611117598.jpeg
;

Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Wed Sep 10, 2014 12:01 pm
by Capt. Yoda
rofl he isn't very friendly

Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Wed Sep 10, 2014 12:11 pm
by Heinz Petersen
Ek soek nog n hond om my skape op te pas.

Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Wed Sep 10, 2014 12:13 pm
by Piet Pille
:laugh: :laugh: :laugh:

Hoe het sy hom in die eerste plek in die hok gekry?
Dalk haar vra op die volgende OPS om 'n kursus in vanghokke te kom aanbied.

Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Wed Sep 10, 2014 12:18 pm
by uitenwaj
Pieter Vorster wrote::laugh: :laugh: :laugh:

Hoe het sy hom in die eerste plek in die hok gekry?
Dalk haar vra op die volgende OPS om 'n kursus in vanghokke te kom aanbied.
Sy het hom Versigtig, baie baie Versigtig in daai hok gekry! :laugh:
Heinz Petersen wrote:Ek soek nog n hond om my skape op te pas.
Heinz y sal jou skape baie mooi op pas maar net sodat hy aleen op sy tyd self van hulle kan eet. >:+

Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Wed Sep 10, 2014 12:32 pm
by JacoW
Hahahaha...

Ai ignorance is bliss...

Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Wed Sep 10, 2014 1:46 pm
by pietbak
Is die persoon wat hulp soek se naam dalk Rooikappie?

Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Wed Sep 10, 2014 2:13 pm
by Theuns van Zyl
Dalk heet sy "blondie"? Maar bring hom, ek het n paar ridgebacks wat berug is vir "maatjies" maak

Re: Ken iemand die eienaar van die HOND?

Posted: Thu Sep 11, 2014 9:49 am
by Riaan Kriel
As sy daai "hondjie"so maklik in die hok kon vang en nog kan kos gee sou ek dink iemand het daai een van kleins af groot gemaak. Gerhard Griesell van Tau Roara naby Bospoort het so hokkie met 'n paar jakkalse wat redelik mak is, hulle teel al aan in daardie hok teen sy stoor..... 'n Ander moontlikheid is ook hondsdolheid......