Page 1 of 1

Soek Elektrifisering Kontrakteur

Posted: Wed Sep 10, 2014 8:22 am
by HCVWYK
Kan iemand my help met n naam en nommer van draadspanners wat al gespan het vir elektrifisering. Soek iemand naby Calvinia. Wat moet ek betaal per meter vir n enkel draad al kant van n jakkalsproof draad plus skoonmaak.

Re: Soek Elektrifisering Kontrakteur

Posted: Wed Sep 10, 2014 2:08 pm
by Theuns van Zyl
Ek weet van n namibiese kontrakteur wat die "predator proof fencing" hier rondom Otjiwarongo en Outjo gedoen het. Weet die kerel is tans erens in suid afrika besig. Probeer kontak maak op munalinamibia@outlook.com kan nie die naam onthou nie, weet die sisteem werk en die wildehonde uit die privaat plase is baie minder.

Voorspoed