Page 1 of 1

Ou lid weer terug

Posted: Tue Sep 09, 2014 3:30 pm
by SAKO85
Ek het my password ens verloor en moes toe SAKO85 word om terug te kom, welkom terug SAKO85 aka SAKO!

Re: Ou lid weer terug

Posted: Tue Sep 09, 2014 4:01 pm
by FCLoretz
Welkom terug. Kan Oom Hein jou nie help met password recovery nie?

Re: Ou lid weer terug

Posted: Tue Sep 09, 2014 4:51 pm
by SAKO85
Ek dink ek was te lank afwesig, toe fire hulle my!