Optalens
Posted: Mon Sep 08, 2014 8:31 am
More almal
Enige iemand dalk ervaring met Optalens, sien dis n Browning produk. Het gister n 3-12 x 56 is in die hande gehou, die ou wil dalk ontslae raak van hom.
Lekker dag.
Johan