Page 1 of 1
Nite Stalker Bracket
Posted: Wed Mar 16, 2011 11:28 am
by foxripper
Dagse Almal,
Kan iemand asb vir my se waar kan ek so tiepe bracket kry vir n "Nite Stalker". Hopelik kan die Namibiers my help andersins sal ek dit van SA af moet inkry.

Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Wed Mar 16, 2011 11:37 am
by Geno
Bergh,
Vertel bietjie van daai kontrepsie? Sit asb 'n link op.
Groete,
Eugene
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Wed Mar 16, 2011 11:46 am
by foxripper
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Wed Mar 16, 2011 12:00 pm
by erx
Hi Foxripper
Kyk bietjie onder klein advertensiies gratis vir lede, op bladsy 4 het Tomcat 'n advertensie "scope brackets vir spotlights".
Baie netjiese plaaslik vervaardigde bracket wat jou 'n leeftyd gaan hou. Die bracket is aanvanklik vir lightforce, maar soos ek daai een van jou kyk sal dit min modifikasie vat om vir jou 'n baie stewiger bracket te gee.
As jy nie vi tomma in die hande kry, pm my dan sal ek sorg dat hy jou kontak indien jy belangstel.
Groete
erx
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Wed Mar 16, 2011 12:13 pm
by foxripper
Erx, baie dankie!
Sal laat weet as ek hom nie in die hande kry nie.
Groete
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Thu Mar 17, 2011 11:36 am
by foxripper
Safari Den in Windhoek het daai brackets soos die foto. Vra vir "Alex". Het myne verniet gekry omdat ek my spotlight daar gekoop het. Hy het n hele paar in stock. Hy kon my nog nie n prys gee nie maar ek glo dit gaan baie cheap wees.
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Thu Mar 17, 2011 12:18 pm
by foxripper
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Sat Mar 19, 2011 1:09 pm
by herley
CB
Is jy seker daar is so n bracket by safari den ek gaan beslis Maandag dan vir my een koop.
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Sat Mar 19, 2011 1:11 pm
by herley
Sorry CB die vorige post was bedoel vir Foxripper
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Tue Mar 22, 2011 8:21 am
by foxripper
Bradley,
EK is doodseker, hul het n hele paar in stock.
Dit is ook nie plastic nie, is metaal.
Groete
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Tue Mar 22, 2011 8:35 am
by D4D
Ek het Desember maand vir my een gekoop by Alex (Safari den en toe was daar nog baie oor)
Ek weet nie of ek dalk nou `n verkeerde stelling gaan maak nie ,maar ek skiet net met Nightforce ligte maar dit voel vir my of daai gedeelte van die lig waaraan jy hom vashou en waar die boud indraai van die bracket vir my `n bietjie lomp is en dat dit vir my lyk asof hy sal afbreek wanneer jy die sneller trek en die skoot afgaan.
Ek het toe maar my bracket op my skietstoel gemount en sit glad nie my lig op die Scope vas nie.Dit is net nie so stewig soos die Lightforce ligte se brackets nie.
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Tue Mar 22, 2011 9:25 am
by erx
Hi D4D, kyk bietjie na die bracket van Tomcat wat ek aanbeveel het vir foxripper, jy sal so lank jy leef nie weer 'n bracket nodig het nie, stewig, netjies en werk regtig goed.
Groete
erx
Re: Nite Stalker Bracket
Posted: Tue Mar 22, 2011 12:25 pm
by Raven
Die bracket kos so R150.00 by Safari Den in Windhoek, ek het een gevat om te toets.
Raven