Page 1 of 2
Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:19 pm
by Nico Harris
Ek was vandag gelukkg genoeg om n mooi vlakvark beer op 630yds te kon skiet met my 243win met 105gr A-max teen 2930ft/s.
Groete
Nico
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:20 pm
by Nico Harris
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/imagejpg3-1.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68 ... jpg3-1.jpg
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:20 pm
by Nico Harris
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/imagejpg4-1.jpg
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:21 pm
by Nico Harris
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/imagejpg7.jpg
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:22 pm
by Nico Harris
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/imagejpg6.jpg
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:22 pm
by Fanta300
Mooi geskiet en mooi beer. Jy mag maar spog

Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:22 pm
by Nico Harris
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/imagejpg1-2.jpg
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:23 pm
by Nico Harris
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 6:24 pm
by Nico Harris
Dankie Fanta! Kan iemand vir my daai links uitsort? Die laaste een is n video!
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 7:12 pm
by Frikkie Coetzee
Nico. Mooi gemaak daar mater.
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 7:19 pm
by Rudie
Mooi geskiet. Ek dink nie daai vark het geweet wat hom gesteek het nie.
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 7:21 pm
by Nico Harris
Ja hy het omtrent nie gereageer nie!
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 7:22 pm
by Nico Harris
Werk die video?
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 7:24 pm
by Rudie
Werk by my ja.
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 7:37 pm
by Spanner
Groot skoot Nico ! Knap skietwerk.
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 8:02 pm
by Pvdw
Lekker Nico. Jy laat die res van ons al hoe meer na beginers lyk.
Mooi beer daai.
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 9:16 pm
by douw
As hy dan nie dood geskiet word nie, val hy hom dood!
Baie mooi geskiet!
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Sun Sep 07, 2014 10:28 pm
by Marc

Ysters en dis n mooie ook
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Mon Sep 08, 2014 10:19 am
by Capt. Yoda
Baie mooi skoot daar Nico.
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Mon Sep 08, 2014 10:44 am
by .303 JAGTER
Pragtige skoot Nico, watter glas het jy op jou 243win.
groete.
Hennie
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Mon Sep 08, 2014 10:52 am
by Hein (Haan)
Lekker Nico mooi gedoen!
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Mon Sep 08, 2014 11:46 am
by Nico Harris
Hi Hennie.
Ek het n zeiss hd 5 , 5-25x50 op die 243.
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Mon Sep 08, 2014 12:25 pm
by Carl
Baie goed geskiet Nico, sit nie in elke man se broek nie. Maar jy oefen darem ook baie.
Dankie dat jy wys die 243 kan

Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Tue Sep 09, 2014 11:00 am
by Riaan Kriel
Damn, dis 'n OOM vark daai!!. Baie geluk met mooi skoot oor LAAANNNGGGGG afstand!
Re: Nuwe persoonlikke beste.
Posted: Tue Sep 09, 2014 11:04 am
by pietbak
Baie mooi skoot en dankie vir die video clip.