Roepkursus te Oudtshoorn 4 Oktober
Posted: Mon Sep 29, 2014 5:33 pm
Daar word 'n kursus op 4 Oktober 2014 deur my aangebied te Oudtshoorn. Enige belangstellendes kan vir Japie Potgieter skakel vir verdere besonderhede. Tel 082 510 2691
Kursus begin 08h00 en eindig ongeveer 22h00.
Middag en aand roep demonstrasies
Ingesluit is gevorderde CD klanke
Prys R1000-00 per persoon.
Groete
Heinrich
Kursus begin 08h00 en eindig ongeveer 22h00.
Middag en aand roep demonstrasies
Ingesluit is gevorderde CD klanke
Prys R1000-00 per persoon.
Groete
Heinrich