Page 1 of 1

nuwe aansluiting

Posted: Fri Sep 05, 2014 11:20 am
by van308
More manne

Ek wil myself net voorstel
Ek is andre van der merwe, is tuis op die grens van natal en vrystaat.
Ek skiet graag 308,375ruger,12br hael en. 22
Sien uit om bietjie meer ingelig te word oor julle wat beter weet.
Groete
Andre

Re: nuwe aansluiting

Posted: Fri Sep 05, 2014 12:24 pm
by walter404
Welkom andre

Nou kan jy ok iets leer van jag ++>: ++>:

Geniet dit

Re: nuwe aansluiting

Posted: Fri Sep 05, 2014 12:25 pm
by van308
;D

Re: nuwe aansluiting

Posted: Fri Sep 05, 2014 12:31 pm
by Jaco B
Welkom.
Jy gaan die forum sommer baie geniet.

Re: nuwe aansluiting

Posted: Fri Sep 05, 2014 12:37 pm
by .303 JAGTER
Middag Andre, en welkom, ek weet jy gaan dit sommer baie geniet hier. As jy meer wil leer oor enige aspekte van jag, is jy nou op die regte plek, want die manne op hierdie forum beskik oor kennis en ondervinding wat geen geld kan koop nie, en hulle deel dit graag met almal van ons.
Geniet dit, en gesĂȘls saam.
Groete.
Hennie

Re: nuwe aansluiting

Posted: Fri Sep 05, 2014 12:57 pm
by van308
Dankie baie