Page 1 of 1
Nuwe Kapenaar...
Posted: Thu Sep 04, 2014 11:13 am
by mva2912
Dagsê mense!
Net 'n vinnige self bekendstelling...
Marius van Mosselbaai. Heeltemal nuut in die jag"bedryf". Gogga het hard gebyt na uitnodiging deur twee ervare manne. Wag nou vir die liksens.
Glo ek sal baie leer by julle. Sien hier is onderwerpe en dinge waarvan ek nog nooit gehoor het nie!
Re: Nuwe Kapenaar...
Posted: Thu Sep 04, 2014 11:18 am
by Willie
Welkom Maruis
Geniet dit en lekker lees aan al daai vreemde dinge

Re: Nuwe Kapenaar...
Posted: Thu Sep 04, 2014 11:24 am
by Boesman10
Welkom uit die Paarl uit.
Re: Nuwe Kapenaar...
Posted: Fri Sep 05, 2014 6:08 pm
by vriell
Welkom Marius.....bly die Kapenaars sluit ook aan.Geniet dit!!
Re: Nuwe Kapenaar...
Posted: Tue Sep 09, 2014 9:47 am
by Jakkie 321
Welkom Maruis
Ons nou al n paar ouens van Mosselbaai.
Groette
Re: Nuwe Kapenaar...
Posted: Tue Sep 09, 2014 10:49 am
by .303 JAGTER
Welkom Marius, ek weet jy gaan dit sommer baie geniet.
Groete
Hennie
Re: Nuwe Kapenaar...
Posted: Tue Sep 09, 2014 12:22 pm
by jamalley
Welkom Marius, hoop jy geniet dit hier op die forum
Re: Nuwe Kapenaar...
Posted: Tue Sep 09, 2014 4:07 pm
by dawiec
baie welkom!
Re: Nuwe Kapenaar...
Posted: Tue Sep 09, 2014 9:09 pm
by leonstrauss
HI Kapenaar :-)
Welkom hier van JHB se kant af, en geniet die "Skiet-goed".